2021 Benefit Enhancement Member Session (Afrikaans)

Beste Lid,

Hiermee nooi ons u graag uit na die 2021 Bydraeverhoging en Voordeelverbeterings-ledesessie

Hierdie virtuele sessie is ‘n nuwe toevoeging tot ons Persoonlik Joune ledebetrokkenheid-inisiatiewe en het ten doel om die bydraeverhoging en voordeelverbeterings vir 2021, met u te deel .

Wat u kan verwag?

Die doel van die Persoonlike Joune-veldtog is om Bestmed te help om sy lede ‘n bietjie beter te leer ken en sessies soos hierdie virtuele jaareind-ledesessies is ontwerp om lede die geleentheid te bied om:

  • Bestmed beter te leer ken
  • u in staat te stel om u en u afhanklikes se voordele beter te verstaan
  • ‘n regstreekse platform te hê waar u vrae deur Skema verteenwoordigers beantwoord kan word.

Geleentheidsbesonderhede:

Die veiligheid van ons lede en werknemers bly ‘n prioriteit tydens die COVID-19 pandemie, daarom sal ons hierdie geleentheid geheel en al virtueel aanbied. Dit beteken dat lede wat die geleentheid wil bywoon ‘n slimtoestel en toegang tot die Internet benodig.

 

Datum: Tyd: Klik op een van die onderstaande knoppies om te
regitreer vir die sessie van u keuse:
20 Oktober 2020 11:00
22 Oktober 2020 11:00
27 Oktober 2020 14:00
28 Oktober 2020 12:00
3 November 2020 15:00
5 November 2020 16:00

START TYPING AND PRESS ENTER TO SEARCH